Kelber-Reünie
7 Desember 2014
Fonteinelaan 308
Lyttelton-Manor, Pretoria
Op 7 Desember 2014 trek soveel moontlik van die nageslag van die Johannes Martinus Kelber en Barbara Magdalena de Jager saam by die huis van Fanus en Jacoline Schoonees te Fonteinelaan 308, Lyttelton Manor, Pretoria.
Barbara Potgieter het die meeste van die reëlings getref, en 38 van die nageslag en aangetroudes het daar saamgekom.
Hier volg 'n paar foto's wat tydens die reünie-geleentheid geneem is:
Kelber-reünie 2014
Kelber-reünie 2014
Kelber-reünie 2014
Kelber-reünie 2014
Kelber-reünie 2014
Kelber-reünie 2014
Stoney en Barbara Steenkamp en gesin
Dirk en Sarie Potgieter
Trina se nageslag, Barbara en Sarie
Hannie se nageslag
Elreza Mulder en Barbara Schoonees, dogters van Frikkie Kelber
Shai en Elreza Mulder, dogter van Frikkie Kelber
Frikkie Kelber se nageslag
Ses Barbara Magdalena's
Geslagsregister
Hier volg die Geslagregister van die Kelber-familie soos wat ons dit tans het. Familie-lede word versoek om hul gegewens op datum te bring en verbeteringe voor te stel, en dit te stuur na Fanie en Barbara Schoonees by sch@vodamail.co.ca
FAMILIE-STAMBOOM van die Kelbers:
AFKORTINGS
* Gebore † Oorlede
X Getroud ~ Gedoop
XX Tweede huwelik, ens ÷ Geskei
STAMVADERS:
a Johann Martin KELBER,
afkomstig van Horkheim in die Provinsie Würtemberg, het as kannonier in
diens van die NEDERLAND-OOS-INDIESE KOMPANJIE (NOIK) na die Kaap gekom.
Tree op 10 07 1796 in die huwelik met Susanna Hendrina ARENDS, dogter van
Johanna Krul van die Kaap. †21 04 1836 8 kinders:
b1 Johan Frederik KELBER ~ 23 04 1797
c Johan Marthinus KELBER, X
Johanna Sophia Hendrina DEMPERS
d1 Johanna Hendrina Wilhelmina KELBER gebore 02 03 1843
d2 Johan Frederik KELBER,
gebore 07 04 1845 ~15 06 1845 NG Kerk Kaapstad ds A Faure,
Belydenis van geloof afgelê onder ds GWA van der Lingen, Paarl, en getroud op
31 07 1876 te Bethlehem met Hester Petronella OOSTHUIJSEN * 17 04 1859 † 23 07
1920 ná smartlike lyding van etlike jare. Egpaar was woonagtig op die
plaas Rusthoek tussen Vrede en Volksrust. Die egpaar is te Bethlehem
getroud deur ds CP THERON X Charlotte, fundeerder van die Charlotte Theron
Kinderhuis op Bethlehem. Ds en Mev Theron se
dogter, Charlotte ,
trou met ds CJ NAUDE van Aliwal-Noord. Húl dogter is Joey Naude X
Willie BURGER. Húl dogter is Joey Burger, moeder van Charlotte Burger gemeld in
f3 g1 hieronder is getroud met Johannes KELBER.
e1 Johannes
Marthinus KELBER * 30 04
1877, Woonagtig en winkelier op Vrede, X 6 03 1906 met Bappie
(Barbara Magdalena) DE JAGER * 30 11 1880 †28 07 1967 JM Kelber was
die seun van ’n rondtrekkende Afrikaans-Duitse onderwyser wat
in die oord-oos Vrystaat in die buurt va Harrissmith en Vrede onderwys gegee
het. By die uitbreek van die Twede vryheidsoorlog het hy as 22-jarige
jongman die wapens opgeneem en ná die oorlog het hy in die winkel van Japie
Kroon op Vrede gaan werk. Hier het hy vir 48 jaar lank getrou gearbei tot
twee dae voor sy afsterwe, met ’n kort onderbreking tydens die rebellie van
1914 toe hy onder generaal Christiaan de Wet vir sy oortuiging gaan veg
het. Vanaf die eerste uitgawe van die koerant, „Ons vaderland“ was hy
lewenslank ’n intekenaar en met sy dood was sy intekengeld lank
voortuitbetaal. Sy vriendelikheid, hulpvaardigheid, onselfsugtige
opoffering en vrygewigheid was spreekwoordelik op Vrede, volgens die sterfberig
in „Ons Vaderland“. Sy begrafnis is waargeneem deur ds HJ Reynecke van
Vrede, moderator van die Vrystaatse NG Kerk en Ds JF Kelber van Randfontein het
namens die familie gepraat.
(4 dogters en 2 seuns)
f1 Barbara (Barbara Magdalena) KELBER
*21 04 1907 X Johan
THEUNISSEN *31 08 1913
g1 Helgaard THEUNISSEN *24 01 1938 * X Athole JORDAAN *6 09 1937
Kimberley
h1 Sjane THEUNISSEN *06 12 1960 X
05 02 1982 Josef DU PLOOY *17 11 1946
i1 Charlene DU PLOOY
*26 01 1984
h2 (Johan) Rudolf
Johannes THEUNISSEN *05 02 1962 X Annemarie Stegman *10 05 1964
i1 Helgaard *26 02 1990
i2 Rudi (Rudolf Johannes) *15 01 1992
i3 Jaco (Jacobus Johannes ) *08 02 1996
g2 Barbara (Barbara Magdalena) THEUNISSEN*15 07 1941
X Stoney STEENKAMP * 07 01 1940 Alberton
h1 Babrè (Barbara
Magdalena) STEENKAMP *30 07 1965 X Pieter VAN WYK *08 12 1965
i1
Megan Barbara van Wyk *04 09 1995
i2
Michael Pieter van Wyk *11 12 1997
h2 Erna STEENKAMP *24 12
1966 X At FOURIE *6 09 1960
i1
Abrie FOURIE *6 09 1995
h3 Michelle STEENKAMP *24
02 1971 X Danie PRETORIUS *05 11 1971
i1
Tian PRETORIUS *18 12 1996
i2
Aldo PRETORIUS *02 10 2001
g3 Johan THEUNISSEN * 7 04 1944 X 13 01 1973 Babs
KOEKEMOER *7 10 1941 Potchefstroom
h1 Mareli THEUNISSEN *01 07 1974
h2 Juanita THEUNISSEN *30 11 1978
g4 Frikkie THEUNISSEN 21 01 1946 X Jeanette SCHULTZ *27 11
1951 Bloemfontein
h1 Lizelle THEUNISSEN 31 03 1975 X James
WILSON *27 11 1951
i1 (seuntjie) WILSON *30 03 2002
h2 Johan THEUNISSEN *12 12
1976
h3 Esmarie THEUNISSEN * 1 10 1980
h4 Carl THEUNISSEN *18 03 1986
g5 Tienie THEUNISSEN *06-09-1947 X Hannetjie VAN ROOYEN
*10-09-1949 Bfn
h1 Lizette THEUNISSEN *02-01-1968 van
Witbank X Albert HANSEN
h2 Barbara (Barbara Magdalena)
THEUNISSEN *29-03-1970 X Jannie OPPERMAN
i1 Chris (9)
i2 Chrisna (6)
i3 Tinus (4) woon in Upington
h3 Christa
THEUNISSEN *10-09-1971 oorlede in skoolbusongeluk in Virginia † 29 01 1986
h4 Johan OPPERMAN *09-01-1980 woon in
Kuilsrivier X Karen OLIVIER
*19-07-1980 1ste baba op pad in Januarie 2005.
f2 Hester (Hester Petronella) KELBER *16 10 1909 †31 01 1972 X Henry
(Hendrik Johan) PIENAAR *20 11 1914 †22 04 1994 XX Sinie
Pretoria
g1 Wessel PIENAAR *22 09 1940 † 9 02 1999, X Petro XX 22 10
2004 Ewald VAN ZYL
h1 Este (Hester Petronella) PIENAAR *5 10 1970 X
en ÷
i1 Lukas PIENAAR *23 09 1998
h2 Ronelle
PIENAAR *16 04 1969
g2 Barbara (Barbara Magdalena) PIENAAR
*22 02 1943 †25 02 1998 X Mike RYCROFT
h1 Karen
RYCROFT – in Frankryk
h2 Andrew
RYCROFT – in London
g3 Annemarie (Anna Maria) PIENAAR *14 01
1946, X Johan LE ROUX *17 12 1938 Bloemfontein
h1 Hester LE ROUX *17 09
1971 X Gerhard STEYN 29 10 1970 Bloemfontein
i1 Daniël
STEYN 07 04 2001
i2 Ammarie STEYN 11 05 2004
h2 Elmien LE ROUX X *11 04 1973 Mario FILIPPI *19 06 1970 Kaap
h3 Francois LE ROUX *02 11 1969, X Marlize BENADE *30 03 1973 Windhoek
i1 Marinda LE ROUX *20 04 2000
i2 Annemarie LE ROUX *19 05 2002
i3 Nadine LE ROUX *19 05 2002
h4 Barbara (Barbara Magdalena) *15 05 1975 LE ROUX, X Stefan BOTHA
*02 07 1975 Engeland
g4 Martiens PIENAAR *14 01
1946 X Andriëtte VAN AS *03 06 1945 Pretoria
h1 Hendrik (Hendrik Johan) PIENAAR *30
12 1968 X Karin OOSTHUIZEN
*20 11 1969
h2 Petro ( Petronella Aletta) PIENAAR * 06 09 1970 X Disie KLEYNGELD
*29 Junie 1969
h3 Hester (Hester Petronella) PIENAAR *22 12 1981
f3 Frikkie (Johan
Frederik) KELBER, *15 01 1910 † 31
07 1990 X Esperance (Esperanza Eduardina Bester) HAMMAN *02 09 1900.† 05
05 1991
g1 Johannes (Johannes Martinus) KELBER *04
01 1940 X Charlotte Burger *01 06 1942 Rustenburg
h1 Johan (Johan
Frederik) *11 07 1966 X Marieka Nolte *04 11 1969 Pretoria
i1 Jean-Mari KELBER *03 10 1993
i2 Ammiël KELBER *06 08 1997
h2 Jeanne (Jeanne Carin) KELBER *03 11 67, X Justin
HILL *15 02 1964 Krugersdorp
i1 Martin HILL *29 06 1994
i2 Etienne HILL *27 02 1996
i3 Quentin HILL *24 08 1999
i4 Jeannie HILL *23 04 2001
h3 Willem (Willem Burger) KELBER *19 03
1971 X Heleen Steyn *09 06 1973 Pretoria
i1 Janis Marinus KELBER *13 02 2002
h4 Esperance Zephnè KELBER *09 05 1974 X Andries KOK *20 07 1977
Krugersdorp
i1 Karlin Charlotte KOK *16 01 2002
g2 Elreza (Elreza Esperance) KELBER *30 07
1941 X Shai (Frederik Seweris) MULDER *26 01 1942 Barberton
h1 Francois (Nicolaas Francois Smit) MULDER *18 06 1969 en Karina
SCHOLTZ *06 07 1974
NG Kerk Predikant George, Blanco
i1 Roshai (Frederik
Shai) MULDER *11 07 1996
i2 Theo (Theodorus Lambertus) MULDER *01 01 2000
i3 Marize MULDER *22 10 2002
h2 Esperanza MULDER *18 06 1969 (tweeling) †18 06 1969
h3 Frikkie (Johan Frederik Kelber) MULDER *21 11 1971 X Sakina MOOSA *15 10 1973 Gereformeerde predikant Amanzimtoni
i1 Esther (Esther) MULDER *22 08 2003
h4 Ferdie (Frederik Seweris) (MULDER *07 14 1973 X Suzette BEUKES *24 10
1973 Teoloog Engeland
i1 Alethea MULDER *21 09 2003
h5 Fanie (Stephanus Johannes Schoonees) MULDER*14 04 1975 X Natasha
MC ALPINE *13 12 1981 Motorhandelaar Engeland
g3 Barbara (Barbara Magdalena) KELBER, *29 06
1943 X 17 12 1966 Fanie (Stephanus Esaias) SCHOONEES, *15 02 1941 Bloemfontein
h1 Esperance SCHOONEES
*3 06 1968, X 27 02 1993 Johannes Gerhardus GROBLER, *5 04 1967 Pretoria
i1 Danielle Barbara GROBLER *19 11 1995
i2 Tanika GROBLER *26 02 2001
h2 Marieke SCHOONEES *28 02 1970, X 30 03 1991 Eddie (Edward) BOTHA NG Kerk Predikant Leeuwberg *24 07 1969 Argitek Bloemfontein
i1 Marieke BOTHA *26 06 1994
i2 Lezanne BOTHA *12 08 1998
i3 Anneli BOTHA *30 10 2000
h3
Babrie (Barbara Magdalena) SCHOONEES *3 10 1972 Chemikus British Sugar Engeland x Gail MUIR
i1 Skylar MUIR *04 01 2007 Engeland
h4 Salome Elizabeth SCHOONEES *24 06 1974, X *3 10 1998 Hano JORDAAN *25 01 1972 Kaapstad ÷
i1 Timothy JORDAAN *6 12 2000 Kaapstad
h5 Fanus (Stephanus Esaias) SCHOONEES *11 09 1976 Pretoria X 30 03
2008 Jacoline PRINSLOO *15 11 1976 Benoni
h6 Elreza SCHOONEES *12 01 1982 X 04 12 2010 Christopher Klopper
*19 03 1983 Veearts Queenstown
f4 Pieter KELBER †klein oorlede
f5 Trina (Martha Catharina) KELBER *03 11 1915 † 15 06 1996 X Heyns
(Michiel Heyns) THERON *15 02 1909 † 15 06 1996
g1 Gerrit (Gerrit Hendrik) THERON *22 02 1940 X 01 02 1964 Hansie
(Johanna Maria) VAN JAARSVELD *21 06 1940 Witbank
h1 Heyns
(Michiel Heyns) THERON *08 12 1965 X 07 04 1990 Wilna (Wilna) DU PLOOY * 20 07
1966
i1 Gerrit Hendrik le Roux THERON * 05 08 1990
i2 Thomas Arnoldus THERON *18 02 1994
h2 Trudie (Gertruida Martha) THERON*23 01
1967 X 15 12 1989 Nollie Carl Louis DE VILLIERS *17 09 1964
i1 Brendus (Carl Jacobus) DE VILLIERS *15 05 1992
i2 Gerrit (Gerrit Hendrik) DE VILLIERS * 23 05 1994
h3 Triené
(Martha Catharina) THERON *06 07 1969 X Pieta (Pieter) HOFFMANN * 06 12 1969
i1 Adri (Adriana) HOFFMANN * 21 02 1997
i2 Carina ( Catharina) HOFFMANN *25 11 1999
h4 Hannami
(Johanna Maria) THERON *23 04 1975 X 11 05 1996 Wimpie (Wimpie) BEKKER *03 07
1971
i1 Bianka (Bianka) BEKKER *30 08 2001
i2 Wouter (Wouter) BEKKER *14 05 2004
g2 Barbara (Barbara Magdalena) THERON *29
12 1943 X 11 12 1965 Dirk (Petrus Dirk)
POTGIETER *9 01 1943 Pretoria
h1 Dirk
POTGIETER 05 01 1967 X 17 03 2001 Christine STEVENS *27 12 1975
i1 Christa (Christa
Lena) POTGIETER *15 06 2002
i2 Miné (Miné Trienét) POTGIETER *17 04
2004
h2 Trienét
POTGIETER *04 10 1968 X Dargan COGGESHALL ÷
i1 Katerina (Katerina Garvin) POTGIETER *31 01 2000
h3 Maretha POTGIETER
*03 02 1974 X Tony (Anthony John) BOOTH *18 10 1970 Grahamstad
g3 Sarie (Sara Elizabeth) THERON *10 05 1949
X Andrè (Stefanus Andries) DU TOIT *14 07 1951 Kroonstad
h1 Danie
(Daniël Johannes) DU TOIT *18 04 1977 X Lydia VAN DER WALT *29 03 1978
h2 Tarina (Martha
Catharina) DU TOIT *30 10 1979
h3 Michiel (Michiel Heyns) DU TOIT *19
11 1983
f6 Hannie (Johanna
Margaretha) KELBER *04 02 1920 †19 01 1970 X Robbie (Robert Bartlett) VAN HEERDEN *05 05 1920 †10 1981
g1 Aurelia VAN HEERDEN
*30 12 1952 X SMITH *04 04 1952 Britz †10 10 1996
h1
Christelle SMITH *04 09 1984
h2 Martin
SMITH *02 01 1976
g2 Barbara (Barbara Magdalena) VAN HEERDEN
06 07 1946 X Tom KÜHN†10 2004 Pretoria XX Philippus Jacobus BREEDT *24 07
1943 ÷ Boschkop, Rayton, Pretoria
h1 Johan (Johannes Albertus) KÜHN *23
09 1967 X Anesche VAN NIEUWENHUYSEN *02 04 1972 Pta
i1 Caelyn KÜHN *20 06
2000 † 30 10 2002
i2 Ryan KÜHN *03 11 2003
i3 Kiarra KÜHN *03 11 2003
h2 Robert (Robert Bartlett) KÜHN *08 05
1969 X Jeanette OOSTHUIZEN *04 01 1972 VSA
i1 Quinlan KÜHN *12 09 1998
i2 Nolan KÜHN *06 10
2001
h3 Joretha BREEDT *04 01 1975 X Jan Martinus DOUGLAS *28 01 1975 Pretoria
i1 Brigid DOUGLAS *19 03 2000
i2 Edtwan DOUGLAS *17 03 2003
h4 Lukas (Augustinus) BREEDT *15 09
1982 Meyerton
g3 Kobus (Jacobus Johannes) VAN HEERDEN *27
09 1944 X Mandie (Magdalena) McDULING *16 05 1950 Lichtenburg
h1 Robert
(Bartlett) VAN HEERDEN *24 07 1969
h3 Pierre VAN
HEERDEN *30 07 19776 † 19 02 1995
h2 Stefan VAN HEERDEN *1978 08 10
g4 Dene (Barendina Jacoba) VAN HEERDEN *01 08
1947 X 02 10 2004 Paul (Paul de Wet) WESSELS *05 07 1842 Rayton-Cullinun
h1 Koos
(Jacobus Johannes) STRYDOM *12 11 1969 X Karin Avis *02 05 1980
e2 B KELBER X DE JAGER
e3 H KELBER X J DU RAND ?
e4 J KELBER
e5 A KELBER X JOUBERT
b2 Johanna
Hendrina KELBER ~ Kaapstad 23 04 1797
b3 Sebastiaan
Jacobus KELBER ~ Lutherse Kerk 16 09 1798
b4 Johannes
Frederick (of Johann Friedrich) KELBER ~ Lutherse Kerk 17 11 1799 X Lutherse
Kerk 24 06 1822 Orelia NIEUWENSTAD (Sy XX Kaapstad 19 09 1864 Jan Hendrik
Engelbrecht ACKERMAN)
c1 Johann Martin KELBER ~ Lutherse Kerk 20 10 1822
c2 Hendrik Johannes KELBER ~ Lutherse Kerk 17 12 1823
c3 Johanna Elizabeth KELBER ~ Lutherse Kerk 8 11 1829, jonk †
oorlede
c4 Johan Frederik KELBER ~ Lutherse Kerk 6 05 1832
b5 Johann
Martin KELBER * 31 05 1801 ~ Lutherse Kerk 12 07 1801
b6 Martin
Wilhelm KELBER * 14 01 1803 ~ Lutherse Kerk 30 01 1803
b7 Jacob
Heinrich KELBER * 3 05 1805 ~ Lutherse Kerk 19 05 1805
b8 Carel
Hendrik KELBER * 9 09 1807 ~ Lutherse Kerk 11 10 1807
e Johannes
Marthinus KELBER * 30 04 1877,
Woonagtig en winkelier op Vrede, getroud op 6 Maart 1906 met Bappie
(Barbara Magdalena) DE JAGER * 30 11 1880
4 dogters en 1 seun: Ouma Bappie (Barbara Magdalena) DE
JAGER * 30 11 1880 het ’n suster, Katò DE JAGER †1954 X Hendrik ODENDAL en
broer, Koos DE JAGER X Alie JACOBS. In ’n
begrafnisbrief van Ouma Bappie, word
melding gemaak van nog ’n suster, H.C. Heyns,
voorheen Barnardo. Ouma Bappie
het gereeld by haar susterkind (?), Nellie (Barnardo) met haar man, Peet van
der Merwe, in Bloemfontein gekuier.
Katò was kinderloos en
het ’n familie-lid Hendrik se suster) se weesdogtertjie van 8 dae aangeneem en
grootgemaak. Sy was Anna HURTER *28 08
1911 X Wessel Johannes STRYDOM *03 26 1905 † 1949. Vier seuns uit die huwelik gebore:
h1 Fanie STRYDOM *02 01 1936 † 18 12 2002 X
Estelle Rall *03 03 1941
i1
Sannette STRYDOM *03 06 1964 X Jan GREYVENSTEYN *11 04 21
j1 Wimpie (Frederik Willem) *26 01 1993
j2 Ane (Estelle
Annette) *28 05 1996
h2 Hennie STRYDOM († op 26 jarige
ouderdom)*21 06 1940
h3 Wessel
STRYDOM † 2003 14 08 1944
i1
Anna-Mart STRYDOM X * 08 1972 van
der WALT
i2
Wessel STRYDOM *21 04 1975
h4 Tienie STRYDOM *13 11 46 † 2014 X
Maryna Dreyer *07 07 1948 † 2014
i1
Talita *29 04 1974
i2
Eppie (Esther) *06 06 1977
i3 Odie (Eodia) *10 05 1979
Samie de Jager *1940
Samie se ma was Hester
JOUBERT *21 02 1916 † 01 01 1942 X 24 06 1936 Kosie (Jacobus Herculus) DE JAGER, neef van Koos DE JAGER, Bappie KELBER se
broer. Samie was 15 maande oud toe sy
moeder oorlede is. Sy ouma, Aurelia
–KELBER-en oupa Kerneels MEYER het hom grootgemaak)
Frikkie Kelber se tante Aurelia, suster van sy vader,
Martiens Kelber van Vrede, ’n baie groot geboude vrou, het gereeld die Kelber-kinders oorvoer met
lekkernye en biltong – veral saans voor slaaptyd, en wanneer Frikkie protesteer, was haar woorde altyd: “Bog Freek! Laat die kinders eet!’’ Die badkamer het altyd na
Magnolia-seep geruik. Wanneer ons op die
stoep geëet het, het die bediendes gedurende
die hele ete agter ons gestaan en met takke die vlieë weggewaai, en het Aurelia met hulle in Sesotho gepraat. Die bediendes moes haar ook bad, en dan kon mens ’n hele gedoente in die badkamer aanhoor, soos sy bevele in Sotho uitroep, bv. ’’Turunyaan, was ’n bietjie hier!“
Foto's Voorgeslagte
Hier volg 'n paar foto's uit die voorgeslagte van die Kelbers. Stuur asb nog foto's van voorgeslagte met hul besonderhede om op hierdie webblad te plaas na: sch@vodamail.co.za.
Ongeklassifiseer
Ø Hans Jurgen GILBER (KELVER) AANKOMS IN Kaapstad 1834 as soldaat op die skip Purmerlust vanaf Flammersbach, Duitsland, burger in 1846 X Paarl 15 09 1843 Francina VOSLOO.
Ø Aurelia Fredrika Elmina KELBER X Kaapstad 2 05 1870 Michiel Jacobus COETZEE
Ø Johanna Hendrina Wilhelmina KELBER X Kaapstad 11 12 1865 Frederik Alexander Francois LE COURDEUR
Hier volg 'n paar foto's uit die voorgeslagte van die Kelbers. Stuur asb nog foto's van voorgeslagte met hul besonderhede om op hierdie webblad te plaas na: sch@vodamail.co.za.
Ds Frikkie Kelber* 1910 Foto ±1938
Martiens *1877 en Barbara *1880 Kelber met hul gesin: Barbara, Hester, Frikkie, Trina, Hannie.
Van links na regs: Agter: Hester, Barbara, Ma Barbara.
Voor: Hannie, Pa Martiens, Trina, Frikkie.
JM Kelber en eggenoot ?
Ds Frikkie Kelber *1910 by een van 4 hoekstene van kerkgeboue wat deur hom gelê is,
te wete by NG Kerk, Florida, Randfontein, Barkly-Wes, Theunissen-Wes..
Ds Frikkie Kelber *1910 Foto ±1948
Johannes Marthinus Kelber 1877, en Barbara Magdalena de Jager * 1880